Skip to content

Forum 4 SA bekommerd oor vertroulike misdaadintelligensie wat glo met Parlementslede gedeel word [KLANK]

# Die Forum for South Africa is bekommerd oor bewerings dat vertroulike Misdaadintelligensie-inligting met Parlementslede gedeel is. Staatsadvokaat Drushantha Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het by die Madlanga-kommissie beweer Dereleen James van ActionSA het uiters geheime Misdaadintelligensie-dokumente ontvang wat onder die deur van haar parlementêre kantoor ingeskuif is. Sy het dit ontken. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die deel van vertroulike inligting ondermyn die publiek se vertroue in die land se wetstoepassings- en toesighoudende instellings:

ENG MashilompaneOnAllegations