# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangedui dat hy moontlik invoertariewe op Chinese goedere kan verlaag. Die twee supermoondhede berei voor vir handelsonderhandelinge oor die naweek. Trump het op sy Truth Social-platform geskryf dat 80-persent reg klink. Dit sou die tariewe van 145-persent verminder, met heffings op sekere produkte wat tans ’n verstommende 245-persent […]
# AfriForum has dismissed the Hawks’ ongoing investigation into alleged treason as an attempt to intimidate and silence those who oppose the ANC. The probe follows charges laid earlier this year, linked to AfriForum and Solidarity’s international engagements. They vowed to keep opposing the ANC’s policies and human rights violations. AfriForum’s Kallie Kriel says working […]
# Former Defence minister and National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula has appointed a new legal team in her corruption case. She appeared in the High Court in Pretoria yesterday, where her former lawyer, Reginald Willis, withdrew from the case. Mapisa-Nqakula is accused of receiving over two-million-rand in bribes from businesswoman Nombasa Ntsondwa-Ndhlovu between 2016 and […]
# Krieket: Spelers en ondersteuningpersoneel het begin om Indië te verlaat ná gister se aankondiging dat die Indiese Premierliga vir ’n week opgeskort is. Dis gedoen terwyl die konflik vererger op die grens met Pakistan. Indië se beheerliggaam, die BCCI, sê alle belanghebbendes het eenparig saamgestem dis nie gepas om die IPL in die huidige […]
# Cricket: Players and support staff started leaving India after yesterday’s announcement the Indian Premier League was suspended for a week. This followed the escalating conflict on the border between India and Pakistan. India’s governing body, the BCCI, says all stakeholders agreed unanimously it was not appropriate for the IPL to continue in the current […]
# President Donald Trump sê die verkiesing van Robert Prevost as die nuwe pous, die eerste Amerikaner wat tot leier van die Katolieke Kerk verkies is, is ‘n groot eer vir die land. Pous Leo die 14de is gister deur 133 kardinale as die 267ste pous verkies op die tweede dag van hul kardinaalsvergadering agter […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering moet ekonomiese hervorming versnel om vinniger en inklusiewer groei oor die volgende vyf jaar te dryf. Die tweede fase van Operasie Vulindlela sal die tempo van hervormings wat reeds in fase een begin het, verhoog. Godongwana sê verbintenis tot die vinnige toepassing van hervormings is […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, sê hy is verpletter deur die tragiese dood van ‘n 18-jarige seun van Musi High School in Soweto. Simphiwe Biyela is na bewering deur ‘n student van die Universiteit van Johannesburg met ‘n mes gesteek terwyl hy op pad huis toe was. Die voorval het Woensdag tot […]
# US president Donald Trump says the election of Robert Prevost as the new pope, the first American pontiff to be elected leader of the Catholic Church, is a great honour for the country. Pope Leo The 14th was chosen as the 267th pope elected by 133 cardinals locked inside the Sistine Chapel on the […]