# South African National Parks has deployed two fire trucks to support the Knysna Municipality in the Western Cape as it battles a worsening water crisis. The vehicles, stationed at the Garden Route National Park, are assisting with emergency water distribution. The agency is working closely with local authorities to ease the pressure on residents. […]
# SANParke het twee brandweerwaens ontplooi om die Knysna Munisipaliteit in die Wes-Kaap te ondersteun tydens ‘n toenemende waterkrisis. Die voertuie is in die Tuinroete Nasionale Park gestasioneer en help tans met noodwaterverspreiding. SANParke werk saam met plaaslike owerhede om die druk op inwoners te verlig. JP Louw van SANParke sê hulle sal voortgaan om […]
# The union federation Cosatu urges the government to present a bold and progressive budget when it tables the revised 2025/2026 national budget next week. According to the federation, workers cannot afford more austerity, which has already weakened frontline services. Cosatu’s Matthew Parks calls for urgent investment in Eskom, Transnet, public services, infrastructure, and public […]
# Russia and Ukraine have held their first direct talks in three years, where they discussed a ceasefire and talks between the two countries’ leaders. However, there have been no signs of a major breakthrough. A Ukrainian source told CNN the Russian delegation demanded that Kyiv give up land under its control. Neither Ukrainian President […]
# Rusland en Oekraïne het vir die eerste keer in drie jaar direkte samesprekings gevoer waartydens ’n moontlike wapenstilstand bespreek is sonder ‘n duidelike deurbraak. ’n Oekraïnse bron het aan CNN gesê die Russiese afvaardiging eis dat Kyiv grondgebied onder sy beheer prysgee. Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky en die Russiese president Vladimir Putin was […]
# Cosatu doen ‘n beroep op die regering om ‘n kragtige en progressiewe begroting aan te bied wanneer hy volgende week die hersiene 2025/2026 nasionale begroting ter tafel lê. Cosatu sê werkers kan nie meer besuinigingsmaatreëls bekostig nie en dienste in die voorste linie het reeds verswak. Matthew Parks van die vakbond bepleit dringende belegging […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies, Deidré Baartman, het onthul dat vyf munisipaliteite in die provinsie Eskom saam meer as 200-miljoen-rand skuld. Dit skuldiges is Matzikama, Cederberg, Theewaterskloof, Kannaland en Beaufort-Wes. Baartman sê die Nasionale Tesourie het bevestig dat vier van hierdie munisipaliteite voldoen aan die voorwaardes van die Munisipale Skuldverligtingsprogram. Sy sê dit beteken […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is daartoe verbind om saam met boere te werk om hul probleme aan te spreek. Hy het gister ʼn draai gemaak by die NAMPO-oesdag in die Vrystaat wat een van die grootste landbou-tentoonstellings is. President Cyril Ramaphosa het dit ook vroeër die week besoek waar hy gesê het […]
# Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, sê hulle voer samesprekings met ander lande om terugkeersentrums op te rig vir asielsoekers wie se aansoeke afgekeur is. Die voorstelle is slegs van toepassing op mense wie se aansoeke afgekeur is en wat nie verder in die Verenigde Koninkryk kan appelleer nie. Sedert Januarie het […]