# Stellenbosch University in the Western Cape has once again been ranked among the world’s leading universities. In the latest QS World University Rankings, the university is ranked 296 globally, up from 302 last year, placing it third in South Africa and Africa. It has also been ranked among the top 2.2-percent of institutions globally […]
# Die Universiteit Stellenbosch in die Wes-Kaap is weer onder die wêreld se voorste universiteite geplaas. In die jongste QS World University Rankings is die universiteit in die 296ste plek wêreldwyd, teenoor posisie 302 verlede jaar, en isderde in Suid-Afrika en Afrika. Maties word ook beskou as een van die top 2,2-persent van instellings wêreldwyd […]
# President Cyril Ramaphosa says active civic participation is essential to strengthening democracy. He was speaking at the launch of the milestones of freedom campaign at the Union Buildings in Tshwane. Ramaphosa urged South Africans to take an active role in public life by voting, joining community initiatives, and participating in national dialogue processes. He […]
# President Cyril Ramaphosa sê daadwerklike burgerlike deelname is noodsaaklik om demokrasie te versterk. Hy het gepraat tydens die bekendstelling van die Mylpale van Vryheid-veldtog by die Uniegebou in Tshwane. Ramaphosa het Suid-Afrikaners aangespoor om ‘n aktiewe rol in die openbare lewe te speel deur te stem, by gemeenskapsinisiatiewe aan te sluit en deel te […]
# The Investigating Directorate Against Corruption has dismissed reports that the Head of Crime Intelligence, Dumisani Khumalo, has been arrested. This follows earlier media reports suggesting he had been taken in and processed at a police station in Pretoria. IDAC spokesperson Henry Mamothame says the information is inaccurate and has urged the public to disregard […]
# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het berigte verwerp dat die Hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, gearresteer is. Dit volg na vroeëre mediaberigte dat hy in hegtenis geneem is en by ‘n polisiekantoor in Pretoria verwerk is. Die woordvoerder van die eenheid, Henry Mamothame, sê die inligting is foutief en het die publiek versoek om die […]
# ‘n Senior FNB-ekonoom, Koketso Mano, sê enige langdurige ontwrigting van fisiese energievoorrade bied ‘n belangrike opwaartse risiko oor die kort termyn. Suid-Afrika se verbruikersinflasiekoers het in Mei vanjaar tot 4,5-persent gestyg, teenoor 4-persent in April. Dis die hoogste jaarlikse koers sedert Julie 2024, toe inflasie op 4,6 persent gestaan het. Mano sê die heersende […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op geloofsorganisasies gedoen om ‘n sentrale rol te speel in die verligting van toenemende spanning oor migrasie en die versterking van Suid-Afrika se Nasionale Dialoogproses. Hy het gister ‘n spesiale vergadering met godsdiens-leiers by die Uniegebou in Pretoria gehou. Ramaphosa het gewaarsku dat frustrasie oor ekonomiese probleme nie […]
# President Donald Trump sê die Iran-ooreenkoms is nie finaal nie. Die ooreenkoms, wat môre in Switserland onderteken sal word, bepaal die voorwaardes van die skietstilstand, die heropening van die Straat van Hormoes en ‘n mate van finansiële verligting vir Teheran. Trump het tydens die laaste dag van die G7-beraad in Frankryk Iran gewaarsku dat […]