# Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het haar besluit verdedig om die nuwe Nasionale Katalogus vir die Grondslagfase vir graad 1–3 op te skort. Sy sê openbare hulpbronne moet verantwoordelik hanteer word. Die minister het die katalogus opgeskort weens bestuurs- en finansiële risiko’s na aanleiding van ‘n onafhanklike ondersoek. Sy het gister by die Kaapstadse Persklub gesê sy wag op regsadvies van senior advokate. Sy het die bewering verwerp dat die afdwinging van ‘n regverdige proses ‘n aanval op transformasie is:
Minister Gwarube verdedig opskorting van Nasionale Katalogus vir Grondslagfase [KLANK]
ENG GwarubeOnProcess