# EFF leader Julius Malema says president Cyril Ramaphosa should not be treated differently from any other citizen and that the Phala Phala accountability process must continue. Malema told the media the ruling by the High Court in the Western Cape that halted Parliament’s section 89 impeachment inquiry sets a dangerous legal precedent by allowing […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse has welcomed Cabinet’s approval of ten-year driving licence cards for light motor vehicles. According to the organisation, the change will save motorists time and money and reduce pressure on the licence renewal system. OUTA CEO Wayne Duvenage says the new ten-year validity period is not yet in effect, and […]
# Rugby: Die wag vir ‘n behoorlike All Black-toer is na drie dekades verby. Die span word vanmiddag amptelik verwelkom op die Kaapstad-stadion, waar die toer volgende Vrydag teen die Stormers afskop. Nieu-Seeland speel ook teen die Haaie, die Bulle en die Leeus, drie toetse teen die Springbokke en ‘n vierde in Baltimore, Amerika. Die […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa moet nie anders behandel word as enige ander burger nie en die Phala Phala-verantwoordingsproses moet voortgaan. Malema het aan die media gesê die uitspraak van die Hooggeregshof in die Wes-Kaap wat die Parlement se artikel 89-ampsklagondersoek gestaak het, skep ‘n gevaarlike regspresedent deur […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die Kabinet se goedkeuring van die tienjaar-rybewyskaarte vir ligte motorvoertuie verwelkom. Die organisasie sê die verandering sal motoriste tyd en geld bespaar en druk op die lisensiehernuwingstelsel verminder. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, sê die nuwe tienjaar-geldigheidstydperk is nog nie in werking nie, en motoriste moet voortgaan […]
# Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit om appél aan te teken teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek. Verlede week het die hof die openbare verhore van die komitee gestop, hangende die president se hersieningsaansoek teen ‘n onafhanklike Artikel 89-paneelverslag. Die African Transformation Movement, EFF, MK-party en United […]
# Die Openbare Beleggingskorporasie soek ‘n gekwalifiseerde en ervare diensverskaffer om kultuurtransformasie te skep, bevorder en in te stel aan die hand van ‘n interne kultuuropname. Van die doelwitte sluit in die bevordering van geestesveiligheid en vertroue, asook die bevordering van ‘n werknemer-genesingsproses en eerlike gesprekke. Die OBK sê die ingryping moet ook uitvoerende en […]
# Irak se Ministeriële Raad vir Nasionale Veiligheid het die land se ministerie van Buitelandse Sake opdrag gegee om regstappe teen die VSA en Saoedi-Arabië te doen. Dit volg nadat die twee lande gister Iran-gesteunde burgermagte in Irak aangeval het. Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê die Iran-gesteunde terroriste is deur die Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps opdrag […]
# The Public Investment Corporation is seeking to appoint a qualified and experienced service provider to design, facilitate and implement culture transformation interventions informed by an internal culture survey. Among the deliverables are fostering psychological safety and trust, including facilitation of the employee-healing process and courageous conversations. The PIC says the scope of intervention should […]