Skip to content

Julius Malema sê Phala Phala verantwoordingsproses moet voortgaan [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa moet nie anders behandel word as enige ander burger nie en die Phala Phala-verantwoordingsproses moet voortgaan. Malema het aan die media gesê die uitspraak van die Hooggeregshof in die Wes-Kaap wat die Parlement se artikel 89-ampsklagondersoek gestaak het, skep ‘n gevaarlike regspresedent deur howe toe te laat om in die Parlement se grondwetlike toesigrol in te meng:

ENG MalemaOnLegalPrecedent