Die Voedsel-vakbond, FAWU, veroordeel wat hy bestempel as voortdurende intimidasie en druk op sy lede tydens die beskermde staking by Heineken Beverages, Suid-Afrika in Sandton, Johannesburg. FAWU-woordvoerder, Richard Aphane, sê Heineken het werkers ‘n vyf-persent-loonverhoging aangebied, terwyl die vakbondlede ‘n sewe-persent-verhoging oor die algemeen eis. Hy sê werkers toon steeds dissipline, eenheid en toewyding vir […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy party begin vandag met sy grondwetlike uitdaging van die Onteieningswet in die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Hy sê hulle is in die hof omdat die reg om eiendom te besit fundamenteel is vir vryheid, waardigheid en ekonomiese geleenthede. Hill-Lewis sê geen regering moet vae en omvattende magte kry om sonder […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het sy steun herbevestig vir die Afrika-Unie se besluit om ‘n vastelandswye konferensie oor migrasie byeen te roep. Die 49ste Gewone Sitting van die Afrika-Unie se Uitvoerende Raad het besluit om nie migrasie te bespreek tydens die komende AU-middeltermyn-hersieningsvergadering in Egipte nie. Lamola […]
# Die Vryheidsfront Plus het ‘n klag by die Openbare Beskermer ingedien teen die speaker van die Tshwane Metroraad, Mncedi Ndzwanana. Dit volg op die DA se dringende hofaansoek rakende die skorsing van die stadsbestuurder, Johann Mettler. Dit volg na twee omstrede stemme wat daartoe gelei het dat Mettler voorlopig geskors is en die hoof […]
# Die Pakistanse bemiddelaar sê onderhandelinge tussen die VSA en Iran duur voort, ondanks toenemende aanvalle in die Midde-Ooste. Dit volg terwyl die konflik uitbrei, met die VSA wat die week saam met Saoedi-Arabië Iran-gesteunde magte in Irak aangeval het. Minstens 20 mense is dood en 32 gewond. Gisteroggend het Jordanië berig hulle het vir […]
# The Freedom Front Plus has lodged a complaint with the Public Protector against the Speaker of the Tshwane Metro Council, Mncedi Ndzwanana. This follows the DA’s urgent court application regarding the suspension of City Manager Johann Mettler. These are two controversial votes that resulted in Mettler being placed on precautionary suspension and Chief Financial […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says South Africa has reaffirmed its support for the African Union’s decision to convene a continent-wide conference on migration. The 49th Ordinary Session of the African Union’s Executive Council has decided not to discuss migration at the upcoming AU mid-term review meeting in Egypt. Lamola says […]
# Mediator Pakistan says negotiations between the US and Iran are ongoing despite escalating attacks in the Middle East. This comes as the conflict has expanded, with the US joining forces with Saudi Arabia to launch strikes targeting Iranian proxies in Iraq this week. The strikes killed at least 20 people and wounded 32. Yesterday […]
# Rugby: The three-decades wait for a proper All Blacks tour of South Africa is over. The team will be officially welcomed at the Cape Town Stadium this afternoon before kicking off the tour against the Stormers at the same field next Friday. New Zealand will also play the Sharks, the Bulls and the Lions, […]