# South Africa’s new special envoy to the United States, Mcebisi Jonas, has vowed to do his best to promote a healthy working relationship between the two countries but says he is aware of the difficulties he’s likely to encounter. The former deputy Finance minister will lead the country’s diplomatic, trade and bilateral priorities and […]
# Die Forum vir Suid-Afrika het teleurstelling uitgespreek oor president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Mcebisi Jonas, die voormalige adjunkminister van Finansies as spesiale gesant na die VSA. Die forum sê dit dui op Ramaphosa se gebrek aan belangstelling om die verslegtende verhouding tussen die twee lande reg te stel. Hoewel hy Jonas se integriteit […]
# The Forum for South Africa has expressed disappointment with president Cyril Ramaphosa’s appointment of former deputy Finance minister Mcebisi Jonas as special envoy to the US. They believe this move signals Ramaphosa’s lack of interest in fixing the deteriorating relationship between the two countries. While respecting Jonas’ integrity, the forum’s Tebogo Mashilompane argues that […]
# Eskom en Exxaro het saamgespan om klimaatsverandering te beveg en besoedeling te verminder. Hulle het ‘n nuwe ooreenkoms onderteken om koolstofvrystellings te verminder, luggehalte te verbeter en ‘n regverdige oorgang na skoner energie te ondersteun. Die plan sluit in die gebruik van nuwe groen tegnologie, die skep van werkgeleenthede en die opleiding van werkers […]
# Eskom and Exxaro have teamed up to fight climate change and cut pollution. They’ve signed a new agreement to reduce carbon emissions, improve air quality, and support a fair shift to cleaner energy. The plan includes using new green technology, creating jobs, and training people for work in the renewable energy sector. Eskom spokesperson […]
# Krieket: Twee tieners is die eerste keer na die Protea-vroue opgeroep vir ’n driehoekige eendagreeks wat later die maand in Sri Lanka begin. Die 17-jarige paaltjiewagter Karabo Meso en die 19-jarige bybreek-draaibouler Seshnie Naidu het beïndruk vir die Suid-Afrikaanse onder-19-span wat vroeër vanjaar die eindstryd van die Junior Wêreldbekertoernooi gehaal het. Die veelsydige Miané […]
# Cricket: Two teenagers earned their first call-ups to the Proteas Women’s squad for a triangular one-day series in Sri Lanka starting later this month. Seventeen-year-old wicketkeeper Karabo Meso and 19-year-old leg-spinner Seshnie Naidu impressed for the South African under-19 team which reached the final of the Junior World Cup earlier this year. Allrounder Miané […]
# President Cyril Ramaphosa besoek vandag die Oos-Kaap. Die twee-dag program sluit in ‘n Transnet-inligtingsessie by die Ngqura-hawe, ‘n sleutel-herskepingsentrum wat gekoppel is aan die Koega Spesiale Ekonomiese Streek. Ramaphosa sal operasionele verbeterings en bestaande projekte evalueer. Die president sal ook met premier Oscar Mabuyane en die provinsiale uitvoerende gesag vergader om inter-regeringsamewerking en dienslewering […]
# President Cyril Ramaphosa will visit the Eastern Cape today. The two day programme includes a Transnet briefing at the Port of Ngqura, a key transshipment hub linked to the Coega Special Economic Zone. Ramaphosa will assess operational improvements and ongoing projects. The president will also meet premier Oscar Mabuyane and the provincial executive to […]