# Die Tafelberg-sweefspoor sal vanaf 28 Julie tot 3 Augustus sy bedrywighede by die boonste en onderste stasies sluit vir jaarlikse onderhoudswerk. Die uitvoerende direkteur, Selma Hercules, sê die sluiting is om veiligheid en betroubaarheid verseker. Hercules doen ‘n beroep op stappers om die berg te voet af te klim, aangesien alle sweefspoor-dienste gestaak word. Sy beklemtoon verjaarsdagkaartjie-geskenkbewyse bly geldig voor of na die sluiting tydens die verjaarsdagmaand: