Skip to content

Sylvester Stallone en KISS onder dié wat deur Kennedy-sentrum vereer word

# President Donald Trump van Amerika het bekendgemaak dat die Hollywood-ikoon Sylvester Stallone, die rock-groep KISS en die country-sanger en liedjieskrywer George Strait onder dié is wat vanjaar deur die Kennedy-sentrum vereer word. Ander bekendes sluit in die Britse akteur en komediant Michael Crawford en die plaaslike sangeres Gloria Gaynor. Trump verbreek tradisie deur later vanjaar self die 48ste geleentheid aan te bied en te vervaardig. Hy sê hy kan nie wag om die ontvangers van een van die land se hoogste eerbewyse vir kunstenaars te ontmoet nie.