# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se voorgestelde konsepregulasies wat kan help om die lewensbestaan van meer as een-miljoen mense te beskerm. Die nuwe regulasies sal kleinhandelaars en voedselprodusente toelaat om regstreeks met suikerrietkwekers te onderhandel en voorkeur gee aan aankope van Suid-Afrikaanse suiker in plaas van invoere. Die organisasie se ondervoorsitter, Andrew Russell, sê die regeringsplan is ook daarop gemik om nuwe projekte soos die vervaardiging van biobrandstowwe te ondersteun, wat plaaslike suikerrietkwekers ‘n beter toekoms sal bied:
Suikerrietkwekers verwelkom voorgestelde vrystellings om plaaslike suikermark te versterk [KLANK]
ENG RussellOnExemptions