Skip to content

Suid-Afrikaanse Weerdiens herstel voorspellingstelsel [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hy is nog ‘n treetjie nader aan volle herstel nadat ‘n kuberaanval verlede maand sy inligtings- en kommunikasietegnologiestelsels lamgelê het. Die aanval het wydverspreide onsekerheid veroorsaak oor die diens se vermoë om kritieke weer- en klimaatsdienste te verskaf. Die woordvoerder, Oupa Segalwe, sê die diens kan ná die herstelwerk weer alle weerprodukte digitaal stuur:

ENG OupaonRecovers