# Die Suid-Afrikaanse Taxiraad vir Vroue het ‘n stofferings- en uniformvervaardigingsaanleg in die Ugu-streek van KwaZulu-Natal bekend gestel wat die eerste van sy soort is. Dit wil vroue in die bedryf bemagtig en die ekonomie ‘n hupstoot gee in 57 streke. Die adjunkminister van Vervoer, Mkhuleko Hlengwa, sê die projek is ‘n stap na geslagsgelykheid in die sektor en gee vroue die geleentheid om beheer te neem oor hulle toekoms:
Suid-Afrikaanse Taxiraad vir Vroue stel geskiedkundige onderneming bekend [KLANK]
ENG-HlengwaOnTaxis