Skip to content

Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede sê SA kan geen geveg met Amerika wen nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede waarsku Suid-Afrika kan geen stryd teen die Verenigde State wen nie. Die voorsitter, Moeletsi Mbeki, het kommer uitgespreek oor die twee lande se verhouding nadat die uitgeskopte ambassadeur, Ebrahim Rasool, teruggekeer het. Spanning tussen die twee lande het toegeneem te midde van geopolitieke verskuiwings. Mbeki het teenoor Newzroom Afrika die mags-wanbalans beklemtoon en moedig diplomatieke versigtigheid aan:

ENG-MbekiOnUS