# ʼn Drie-en-twintigjarige Suid-Afrikaanse vrou is op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kemptonpark voorgekeer en word van dwelmhandel aangekla. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê die vrou wat op pad was na Tokio in Japan, is deur die grens-polisie geïdentifiseer nadat hulle operasionele inligting ontvang het. Hy sê tydens ʼn mediese ondersoek het X-strale bevestig dat daar kapsules met moontlike dwelms in haar liggaam versteek is:
Suid-Afrikaanse dwelmmuil vasgetrek op OR Tambo Internasionale Lughawe [KLANK]
ENG MukhathiONDrugTrafficking