Skip to content

Suid-Afrika versterk bande met Amerika [KLANK]

# Suid-Afrika gaan voort om bande met die VSA te versterk ten spyte van die 30-persent-tariefverhoging wat ingestel is. Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê gesprekke op die hoogste vlak duur voort en alhoewel kommer steeds bestaan oor Amerikaanse tariewe, is die bilaterale verhouding veerkragtig. Hy bevestig Suid-Afrika is hierdie week die gasheer vir ‘n personeelafvaardiging van die Amerikaanse kongres se Buitelandse Sake-komitee:

ENG-LamolaOnUS