Skip to content

Suid-Afrika se ekonomie groei teen slegs 0,1% met landbou wat tot die redding kom [KLANK]

# Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0,1-persent in die eerste drie maande van die jaar gegroei. Die landbousektor, met ‘n groei van byna 16-persent danksy goeie reën, was die hoofdryfveer en het gehelp om ‘n inkrimping in die bruto binnelandse produk te vermy. Mynbou en vervaardiging het die ekonomie egter afgetrek, met dalings in sleutelprodukte soos platinum en chemikalieë. Bokang Vumbukani-Lepolesa van Statistieke SA sê die terugkeer van beurtkrag het bygedra tot ‘n skerp daling in elektrisiteitsproduksie:

ENG BokangOnGrowth