# Suid-Afrika het ‘n sleutel-ooreenkoms met die Amerikaanse handelsverteenwoordiger onderteken, slegs dae voor nuwe invoertariewe in werking tree. Amerika beplan om vanaf 1 Augustus die heffings op die meeste Suid-Afrikaanse uitvoere van 10- na 30-persent te verhoog. Belangrike grondstowwe soos platinum en chroom is uitgesluit. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die ooreenkoms bevestig tydens die hantering van die departement se begroting in die Nasionale Raad van Provinsies en dit beskryf as ‘n kernbelangrike stap vorentoe om ‘n finale handelsooreenkoms te bereik:
Suid-Afrika onderteken ooreenkoms met die VSA slegs dae voor die 30% tariewe in werking tree [KLANK]
ENG TauOnAgreement