Skip to content

Suid-Afrika onder 60 lande wat nuwe Amerikaanse invoertariewe oor dwangarbeid in die gesig staar [KLANK]

# Die VSA het ‘n omvattende nuwe stel invoertariewe vir 60 lande, insluitend Suid-Afrika, voorgestel omdat hulle nie die invoer van goedere wat deur dwangarbeid vervaardig is, aanspreek nie. Ingevolge die voorstel sal lande soos Suid-Afrika, China, Brittanje, Japan en Brasilië, bykomende tariewe van tot 12,5-persent moet betaal. Mexiko, Kanada en die Europese Unie sal ‘n bykomende tien-persent moet opdok. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger-ambassadeur Jamieson Greer sê hulle verander die handelsvoorwaardes tussen Amerika en die res van die wêreld:

ENG GreerOnUnfairTradingPractises