# Stratek Global het Afrika aangespoor om ‘n pasgemaakte benadering tot kragopwekking te volg te midde van Suid-Afrika se groeiende afhanklikheid van hernubare energie. Die voorsitter van Stratek Global, Kevin Kemm het by die Kontinentale Energie- en Infrastruktuurbeleggingsforum in Sun City beklemtoon dat hoewel kernkrag diversifisering ondersteun, bly steenkool, gas en olie noodsaaklik. Hy waarsku nywerhede soos mynbou en raffinering kan nie net op sonkrag en wind staatmaak nie, en hy moedig langtermynbeplanning aan:
Stratek Global vra Afrika-spesifieke energie-mengsel [KLANK]
ENG-KemmOnEnergy