Skip to content

Stille Oseaan- reisskrywers vereer minister Patricia de Lille [KLANK]

# Die Departement van Toerisme het minister Patricia de Lille gelukgewens nadat sy aangewys is as Toerismeminister van die Jaar – in Bestuur – Infrastruktuurontwikkeling. Sy is vereer deur die Vereniging van Stille Oseaangebied-reisskrywers in Berlyn. Die woordvoerder van die departement, Zara Nicholson, sê toerisme is een van Suid-Afrika se mees dinamiese bedrywe, dra 8,8-persent by tot die land se bruto binnelandse produk en het net in 2024 1,68-miljoen werksgeleenthede ondersteun:

ENG ZaraonDeLille