Skip to content

Sterre vertoon reeks interpretasies vir hierdie jaar se Met Gala-tema, ‘Mode is Kuns’

# ʼn Sterreparade met persoonlikhede soos Beyoncé, Nicole Kidman, Madonna, Anna Wintour en Serena Williams het die trappe van die New York Metropolitan Museum of Art bestyg vir die Met Gala. Vanjaar se tema is “Mode is Kuns”, en sluit aan by die uitstalling “Kostuum-kuns” by die Met se Kostuum-instituut, waarvan die gala ʼn groot inkomstebron is. Beyoncé, een van die medevoorsitters, het na ʼn dekade lange onderbreking teruggekeer in ʼn skepping van Olivier Rousteing. Die Met Gala het ʼn rekordbedrag van meer as 703-miljoen-rand ingesamel.