# Sterre het die trappe van die Metropolitan Museum in New York bestyg vir die grootste aand in die modewêreld, die Met Gala. Vanjaar se tema is Superfine: Tailoring Black Style. Sommige van die noemenswaardige glanspersoonlikhede was Rihanna, wat ‘n Marc Jacobs-uitrusting gedra het, Simone Biles in ‘n blou Harbison Studio-rok, ‘n erkenning van die uitwerking van indigo in swart kultuur, en Ayo Edebiri se uitrusting, geïnspireer deur Nigeriese kultuur. Die Gala-medevoorsitter, Pharrell Williams, sê sy inspirasie is swart mans van die werkersklas:
Sterre spog met uitrustings by die modewêreld se Met Gala [KLANK]
ENG WilliamsOnInspiration