Skip to content

Sterre ruk op vir premiére van Brad Pitt se ‘F1 The Movie’ in New York [KLANK]

# Die lang-verwagte sport-aksiefliek, F1 The Movie, het sy debuut op Times Square in New York gemaak. Die fliek vertel die storie van die gewese F1-renjaer Sonny Hayes, vertolk deur Brad Pitt, wat ʼn terugkeer maak om te jaag saam met sy nuweling-spanmaat, Joshua Pearce, gespeel deur Damson Idris. Dit begin die 27ste in teaters draai. Een van die vervaardigers, die Britse renjaer Lewis Hamilton, sê hy is tevrede met die fliek:

ENG HamiltonOnF1Movie