Skip to content

Steenhuisen vra breër insluiting van swart boere [KLANK]

# # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê swart boere dra slegs sowat tien-persent by tot Suid-Afrika se kommersiële landbouproduksie wat die behoefte aan groter insluiting benadruk. Steenhuisen het tydens die Black Business Council-beraad beklemtoon dat hoewel baie swart boere aktief is, hulle dikwels op ‘n kleiner skaal werk en meer ondersteuning nodig het om uit te brei. Hy vra vir geteikende ondersteuning wat gemik is die bevordering van ‘n meer inklusiewe landbousektor:

ENG-SteenhuisenOnBlackfarmers