# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, en die minister van Landbou, John Steenhuisen het met die Amerikaanse handelsverteenwoordiger-ambassadeur Jamieson Lee Greer, in Washington vergader. Amerika is Suid-Afrika se tweede grootste handelsvennoot ná China. Steenhuisen sê die vergadering het gefokus op die versekering van oop en wedersyds voordelige toegang vir landbouprodukte wat werk skep en ekonomiese groei dryf:
Steenhuisen sê ontmoeting met Amerikaanse handelsverteenwoordiger-ambassadeur was opbouend [KLANK]
ENG SteenhuisenOnMeeting