Skip to content

Steenhuisen sê bek- en-klouseer-krisis raak verskaffingskettings en voedselsekerheid [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika se uitvoermark bly klein weens sy bek-en-klouseer-status. Steenhuisen het bevestig dat groot voerkrale produksie gestaak het, wat die voorsiening aan supermarkte, restaurante en selfs die leersektor ontwrig het. Steenhuisen het gesê die onvermoë om te slag, beïnvloed ook voedselsekerheid, veral vir armer verbruikers wat staatmaak op bekostigbare produkte soos koppe en ingewande. Hy het aan Newzroom Afrika bevestig dat bedryfsliggame die situasie monitor:

ENG-SteenhuisenOnFood