Skip to content

Statecraft 2026 sal demokrasie en openbare instellings in kollig plaas

# Die New South Institute het Statecraft 2026, ‘n internasionale kongres oor demokrasie en openbare instellings bekendgestel. Die geleentheid sal van 22 tot 23 September in Johannesburg plaasvind en beleidmakers, staatsamptenare, akademici en regeringskenners bymekaarbring. Besprekings sal fokus op die versterking van openbare instellings, die verbetering van dienslewering, etiese leierskap en hoe om demokrasie beter vir burgers te laat werk. Internasionale sprekers uit lande soos Suid-Afrika, Suid-Korea, Chili en Nigerië word verwag om by te woon.