Skip to content

Stad Kaapstad werk om ekstra lewe te gee aan sy besoekers-ekonomie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die Toerisme-ontwikkelingsraamwerk, wat binnekort gepubliseer word, is die metro se aksieplan om die besoekers-ekonomie uit te brei en te versterk. Volgens die jongste verslag oor die Ekonomiese Waarde van Toerisme het Kaapstad in 2024 altesaam 2,4-miljoen oornagbesoekers verwelkom, wat 24,5 miljard rand regstreeks in die ekonomie bestee het en meer as 106 duisend werksgeleenthede ondersteun het. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê hulle wil Kaapstad se skoonheid met September as Toerismemaand vier:

ENG JamesonTurbocharging