Skip to content

Stad Kaapstad vier bydrae van sakeondernemings in vroue-besit [KLANK]

# In Vrouemaand plaas die Stad Kaapstad die kollig op die sigbare bydrae van sakeondernemings in vroue-besit in die plaaslike ekonomie. Een so ‘n onderneming is ABC Clothing in Maitland wat plaaslike naaldwerkers en kleremakers bemagtig. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Vroue in Besigheid het meer as twee-duisend vroue-entrepreneurs die afgelope 25 jaar met noodsaaklike tegnologie en sakeondersteuning bemagtig om hulle te laat groei en volhoubaar te maak:

ENG VosOnWomenEntr