Skip to content

Stad Johannesburg stel SA se eerste geïntegreerde ruimtelike beplanningsplatform bekend [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het Suid-Afrika se eerste Geïntegreerde Ruimtelike Dataplatform en Ruimtelike Planbestuurstelsel bekendgestel, wat ruimtelike data van alle departemente in ‘n enkele, gebruikersvriendelike digitale platform konsolideer. Die inisiatief maak gevorderde analise, bewysgebaseerde beplanning en intydse datadeling moontlik, wat deursigtigheid, verantwoordbaarheid en dienslewering verbeter. Virgil James van die stad sê die platforms is ‘n belangrike stap in Johannesburg se Slimstad-reis, wat samewerking, inwonerbetrokkenheid en doeltreffende stedelike ontwikkeling bevorder:

ENG JamesOnSpatialData