# Span Wes-Kaap is as wenners gekroon by die Winter Nasionale Skolesport-kampioenskap in Durban. Die span spog met goud in Onder-15-rugby en -netbal, en brons in seuns en dogters se sokker, en netbal vir dowes. Die ondersteuningspan het die toekenning vir Beste Administrasie ontvang. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hy is uiters trots op hierdie jong sport-supersterre van die toekoms se prestasies:
Span Wes-Kaap as wenners gekroon by Winter Nasionale Skolesport-kampioenskap [KLANK]
ENG MaynierOnWinners