# Soweto het die naweek Tshego Gaelae, wat die eerste swart vrou is wat die Mevrou Wêreld-titel wen, gevier. Mev. Sri Lanka was die eerste naaswenner en Mev. Thailand was tweede. Gaelae is die tweede Suid-Afrikaner wat die gesogte titel inpalm. Skares met Suid-Afrikaanse vlae het langs die strate gestaan om haar tuis te verwelkom. Gaelae sê haar tuiskomsparade was ʼn vreugdevolle oomblik:
Soweto vier tuiskoms van Mev. Wêreld-wenner, Tshego Gaelae [KLANK]
ENG-TshegoOnHomecoming