Skip to content

Solidariteit waarsku Suid-Afrika kan uit AGOA geskors word weens gespanne betrekkinge met die VSA [KLANK]

# Solidariteit waarsku Suid-Afrika kan voor Kersfees uit die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA) geskrap word. Dit volg terwyl die Withuis die lys van deelnemende lande hersien, met ‘n aankondiging wat teen November verwag word. Suid-Afrika is verantwoordelik vir 54-persent van alle AGOA-verwante uitvoere na die VSA en is die skema se grootste begunstigde. Theuns du Buisson van Solidariteit sê hulle is bekommerd dat die beëindiging van Suid-Afrika se deelname aan AGOA deel kan vorm van die VSA se toenemende optrede teen die land:

AFR BuissonOnRisks