# Die Solidariteit Beweging het ‘n uitgebreide gemeenskapsbesoek aan die VSA van stapel gestuur. Die voorsitter, Flip Buys, sê die regering en die ANC het bande met Washington beskadig en kan nie vertrou word om alleen die verhoudings te herstel nie. Die afvaardiging sal federale en staatsrolspelers ontmoet om voorspraak vir die ekonomie en werkers te doen. Hy voer aan swak diplomasie benadeel gewone Suid-Afrikaners en die burgerlike samelewing moet help om die vertroue te herbou:
Solidariteit-beweging begin met Amerikaanse buitelandse sending [KLANK]
AFR-BuysOnUSTrip