Skip to content

Soldariteit teiken Bidvest-aandeelhouers in Amerika oor diskriminerende plaaslike praktyke [KLANK]

# Die vakbond, Solidariteit, het die Amerikaanse regering en beleggers gevra om teen Bidvest op te tree oor sy beleid wat die kinders van lae-inkomste wit werknemers verhoed om skoolhulp te ontvang. Briewe is gestuur aan die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio en groot aandeelhouers in die VSA, wat hulle aanmoedig om die diskriminerende praktyk te keer. Jaco Kleynhans van Solidariteit sê hulle beplan om soortgelyke beleid in ander maatskappye teen te staan:

AFR KleynhansOnShareholders