Skip to content

Sokker: Kaartjies vir Soweto-derbie uitverkoop, meer as 10-duisend aanhangers sal terugbetalings ontvang [KLANK]

# Sokker: Kaartjies vir Saterdag se Nedbankbeker-eindstryd tussen Kaizer Chiefs en Orlando Pirates op die Moses Mabhida-stadion in Durban is amptelik uitverkoop. Stelselfoute het egter veroorsaak dat meer as tien-duisend kaartjies te veel verkoop is. Die uitvoerende hoof van Stadium Management South Africa, Bertie Grobbelaar, sê aanhangers wat nie plek het nie, sal terugbetalings ontvang. Hy sê openbare kykgebiede sal op die strandgebied en in Albertpark opgerig word vir dié wat nie kaartjies het nie:

ENG-GrobbelaarOnTickets