Skip to content

Sokker: Gauteng regering wens Orlando Pirates geluk met Betway Premierskap-kampioenskapstitel

# Sokker: Die Gautengse regering het die Orlando Pirates hartlik geluk gewens met hul geskiedkundige oorwinning in die Betway Premierskap-kampioenskap vir 2025/2026. Regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hierdie prestasie is ‘n bewys van die klub se harde werk, dissipline, veerkragtigheid en toewyding aan uitnemendheid dwarsdeur die seisoen. Hy sê die oorwinning is opwindend en maak miljoene ondersteuners regoor Gauteng en in Suid-Afrika trots. Hy sê sokker verenig steeds gemeenskappe in die hele land.