Skip to content

Sokker: Amerikaanse ambassadeur gebruik Wêreldbeker om bande met SA te versterk [KLANK]

# Sokker: Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, sê die Wêreldbekertoernooi sal help om diplomatieke bande deur sport te versterk. Hy en die gesante van die ander gasheerlande, die Mexikaanse ambassadeur, Sara Valdés Bolaño, en die Kanadese hoëkommissaris, James Christoff, asook die minister van Sport, Gayton McKenzie, het Bafana Bafana in Pretoria vereer. Bozell sê sokkerdiplomasie kan help om verhoudings te herbou terwyl dit eenheid en internasionale samewerking bevorder:

ENG-BozellOnWorldCup