# Die Stad Kaapstad sê die getal biblioteke wat aan vanjaar se skaaktoernooie deelneem, het meer as verdubbel met 66 wat reeds ingeskryf het teenoor verlede jaar se 32. Die jaarlikse geleentheid staan bekend as chess@libraries met mini-toernooie in aanloop tot die eindronde in Oktober. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die eerste skaakrondes by biblioteke begin teen einde Junie:
Skaak se gewildheid in Kaapstad neem toe [KLANK]
ENG HighamOnChess