Skip to content

Simiao gevonnis tot lewenslange tronkstraf vir moord op Amantle [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die 25-jarige Mosambiekse burger Phethe Simiao tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die ontvoering, verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane in Oktober 2024. Simiao het skuldig gepleit nadat die kind se liggaam in sy plakkershut in Orlando-Oos ontdek is. Regter William Karam het die misdaad as pervers beskryf en sê talle ontstellende vrae is onbeantwoord gelaat ná Simiao se stilswye in die hof:

ENG-KaramOnSimiao