Skip to content

Silwerskermfees vier 13de jaar in Kaapstad [KLANK]

# Kaapstad se Silwerskermfees keer hierdie week na Kampsbaai terug met ‘n uitstekende versameling van Suid-Afrikaanse en Afrikaanse rolprente. Daar is 33 rolprente en dokumentêre prente van verskillende lengtes wat die uiteenlopende werk van reeds bekende rolprentmakers en opkomende talent sal toon. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê saam met die rolprentvertonings bied Silwerskerm ook ‘n omvangryke program van paneelbesprekings en meesterklasse aan in samewerking met kenners in die bedryf en rolprentmakers:

AFR SmithonSilweskermfees