# Die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni sê die Shongwe-kommissie het bevind slagoffers van taxiverwante geweld in Gauteng is met hoëkalibergewere en ander vuurwapens doodgeskiet. Sibanyoni het voor die Madlanga-kommissie getuig die wapens is soortgelyk aan dié wat staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie gebruik. Hy sê die kommissie het Ezinkabi ook geïdentifiseer as gehuurde spesialiste wat betrokke is by geteikende moorde:
Sibanyoni sê Shongwe-kommissie verbind taxigeweld met hoëkalibervuurwapens [KLANK]
ENG-Sibanyoni onEzinkabi