# Ses kunstenaars se kunswerke is by die jongste uitstalling van die Javett-kunssentrum van die Universiteit van Pretoria te sien in ‘n tentoonstelling met die titel One and the Many. Die kunswerke wissel van ‘n groot rooi seil wat op die grond met soutpakke vasgehou word, en kleurvolle skilderye van die jongste sakeleier, Richard Maponya en sy vrou, tot ‘n goudkleurige beeldhouwerk wat met lug gevul is. Die universiteit sê die uitstalling vertel ‘n storie met kuns wat die karakters, die agtergrond, die komplot en die temas bevat.
Ses kunstenaars gekies om hulle werk by jongste tentoonstelling van die Javett-sentrum te vertoon