Skip to content

Sentrum vir Risiko-ontleding waarsku ontmoeting tussen Ramaphosa en Trump moet tot werklike hervorming lei [KLANK]

# Die Sentrum vir Risiko-ontleding sê gister se vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, is ‘n positiewe diplomatieke stap, maar sal nie werklike ekonomiese voordeel meebring sonder dringende hervormings nie. Chris Hattingh van die sentrum sê die fokus moet nou verskuif na optrede ten opsigte van handelsooreenkomste, belegging in mynbou en infrastruktuur, en die verwydering van rompslomp. Hy sê versuim om op te tree kan daartoe lei dat die welwillendheid van die vergadering vinnig verdamp:

ENG HattinghOnMeeting