# SASSA verwelkom die inhegtenisneming van die elfde verdagte in die 250-miljoen-rand SASSA-kaart-bedrogsaak. Die verdagte het haarself aan die polisie oorgegee en sal binnekort in die hof verskyn. Tien ander verdagtes, insluitend sewe SASSA-werknemers, het verlede week in die Landdroshof in Lenasia verskyn. Die saak is tot 1 April uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek. SASSA se woordvoerder, Paseka Letsatsi, veroordeel die daad en vra vinnige vervolging:
SASSA verwelkom inhegtenisneming van elfde bedrogverdagte [KLANK]
ENG- LetsatsiOnArrest