# Suid-Afrika herdenk Jeugmaand en die Ministerie van Polisie werp die kollig op die toewyding, innovasie en leierskap van sy jong lede deur sy nasionale veldtog, SAPS Youth – Leading the Reset Agenda. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê onder die tema is: My Blood is Blue, deel die SAPD stories van jong vroue en mans wat die oproep aanvaar het om gemeenskappe te dien en te beskerm:
SAPD werp kollig op toewyding en leierskap van jong lede [KLANK]
AFR WykONSpotlight