Skip to content

SAPD vereer lede vir troue diens en uitstekende misdaadbekamping [KLANK]

#  Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het lede tydens ‘n geleentheid in Tshwane vir lang diens vereer en hul toegewyde pogings gevier om die land te beskerm. Medaljes is oorhandig aan lede wat tusssen 10- en 30-jaar getroue diens gelewer het. Brigadier Johana Mokwena is tydens die seremonie vir haar troue diens geloof. Sy het aan die SABC gesê sy wil jong geregsdienaars motiveer:

ENG-MokwenaOnMedals