Skip to content

SAPD bepleit orde voor Nedbankbeker-eindstryd op Moses Mabhida-stadion [KLANK]

# Die polisie in KwaZulu-Natal vra ondersteuners wat môre die Nedbankbeker-eindstryd tussen Kaizer Chiefs en Orlando Pirates op die Moses Mabhida-stadion bywoon om verantwoordelik op te tree. Kaartjies is uitverkoop, en owerhede waarsku diegene sonder geldige kaartjies om weg te bly, nadat te veel kaartjies verkoop is weens ‘n fout met die kaartjiestelsel. Die adjunk-polisiekommissaris, Phumelele Makoba, waarsku wetteloosheid sal nie geduld word nie en raai ondersteuners aan om vroeg op te daag:

ENG-MakobaonSecurity